
Ons is baie opgewonde om te bevestig dat Herman Kleinhans (van TWEE faam) weer by ons kom optree!
Kaartjies is nou by Tolbos beskikbaar vir slegs R100 of skakel 042 283 0437 om te bespreek. Dit gaan verseker ń asemrowende aand wees so moet dit nie misloop nie!
#musiekaand #lekker #tolbos #gamtoosvallei #baviaanskloof