Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Verdubbel die geluk

24 June, 2018 @ 1:00 pm - 5:00 pm

- R100
Verdubbel die geluk live at Tolbos
ń Produksie wat hart en siel bymekaar bring.
 
Die legendariese liedjieskrywer, Stef Kruger en Petronel Baard – se ongelooflike stem en vertolkings, is ‘n wenkombinasie.
 
Stef se bekende wysies en woorde vervoer met ou en nuwe nostalgie tussen die ”pennies op die spoor“ en “grassade in die wind”…Petronel se vrolike lag kan ver gehoor word as hy een van sy “ware” stories vertel en wanneer sy haar mooi musiek sing, is daar geen droë oog in die gehoor oor nie.
 
Petronel speel lieflik en doen harmonie saam met Stef wat haar ondersteun op sy perkussie instrumente. Hulle wissel die spoor van besonderse musiek af met ‘n gekorswel wat jou sal laat krul van die lag.
 
Vertoning slegs R100
Middagete slegs R120
 
Besprekings is noodsaaklik
087 150 8653

Details

Date:
24 June, 2018
Time:
1:00 pm - 5:00 pm
Cost:
R100

Venue

Tolbos | Deli – Bistro – Info
Fred Ferreira Road
Patensie, Eastern Cape 6335
Phone:
+27 42 283 0437
Website:
https://www.tolbos.co.za/

Organizer

Carin Scheepers
Phone:
+27 42 283 0437
Email:
tolbos@baviaans.net
Website:
www.tolbos.co.za